Hierdie VW Beetle loop op koffie!

Hierdie 1974 VW Beetle is heeltemal omskep in ‘n mobiele koffiewinkel, ‘n eerste in sy soort in Suid-Afrika.
Dis die einde van die VW Beetle

Hier, daar en orals is daar legendariese VW Beetles op die pad, maar nou is dit die einde van ‘n era.