Die Moeder met Sandra Prinsloo, boeiend by die Baxter

Die Moeder, wat by die Baxter te siene is tot 29 April, is ‘n boeiende teaterstuk wat ‘n ma se leënessindroom in ‘n ekstreme vorm aanvat met ‘n tasbare disoriëntasie.
‘n Vroulike Affêre in Augustus by Artscape

Verhoogproduksies, soos Spertyd met Sandra Prinsloo, is een van vele om na uit te sien tydens die 16de Artscape Women Humanties Festival.