Addo Nasionale Park – ‘n Olifant Mekka

Is die pad na die Kruger Wildtuin te lank vir jou? Wat van die Addo Nasionale Park in die hartjie van die Oos-Kaap?
Turksvy: ‘n kaktus van ‘n ander kleur

Die turksvy is dalk nie in Afrika gebore nie, maar dit is verseker hier getoë; die plant en vrug se vele gesigte en moontlikhede is alles behalwe volksvreemd.