Lied van die Ovahimba-kind

In die Noordweste van Namibië word die geboorte van ‘n kind nie bepaal deur die dag waarop die kind sy eerste skree met geboorte gee nie.
Namibië se grootste raaisel: die klipmense van Kaokoland

Die klipmense van Kaokoland laat wonder mense al vir jare. Elkeen is genommer, maar wie hulle gemaak het weet niemand nie.
Sandspore uit Kolmanskop

Kolmanskop is wêreldbekend as die spookdorp van die Namib.