O fop! Kyk daai plat spietkop!

Motoriste in die Kaap word lekker gekul met fop-verkeersmanne wat staan met spoedkameras in ’n poging om die voet-in-die-hoek drywers af te skrik.