Franschhoek: ‘n wêreldbeste volgens die tydskrif TIME
Dit kom as geen skok dat Franschhoek, ons eie koskapitaal, TIME tydskrif se lys gemaak het as een van die wêreld se beste bestemmings.