Francois van Coke & Vriende 2022

Vat so Covid-19 met al jou lockdowns, moets en moenies want Francois van Coke en Vriende is terug.
Rowwe stories met Francois van Coke

Francois van Coke en daarmee te saam, Fokofpolisiekar, het menigte tannies na hul pêrel halsnoere laat gryp in die vroeë 2000s.