As jy nie betaal, gaan die Ford homself kom haal!

Verbeel jouself. Jy is laat vir werk (beurtkrag se skuld natuurlik). Jy soek naarstiglik na jou nuwe Ford se sleutel terwyl jy die laaste koue koffie afsluk. Jy kom buite maar jou ryding is nêrens te siene nie! Hugo, bel die polisie! Nou wat nou? Jy wou juis vandag die Ford invat want daar is […]