Ons susterpublikasie, go somewhere SLOW, maak lekker-kyk-stories.
Met ‘n missie om ‘n argief te skep van Suid-Afrika se kultuur gaan hierdie dokumentêre oor die dinge — en die mense — wat ons laat dans, speel, kyk en luister.
Raak deel van die YouTube-familie en kom praat saam.