
Dubai maak reg vir ‘n Maanlanding van miljarde!
Nou het jy ook die kans om die maan te verken met Moon World Resorts se eerste maanoord in Dubai!
Petrol is duur, maar Jan tuisbly se karretjie wil ry!

Nou het jy ook die kans om die maan te verken met Moon World Resorts se eerste maanoord in Dubai!

Dit kom as geen skok dat Franschhoek, ons eie koskapitaal, TIME tydskrif se lys gemaak het as een van die wêreld se beste bestemmings.

Pak in jou handskoene wanneer jy hierdie 10 plekke besoek in Suid-Afrika opsoek na sneeu.

As daar nou een ding is waarvoor jy maar jou alarm kan stel om vroeg uit die kooi te spring dan is dit die Meerkattoer in Oudtshooorn.

Is die pad na die Kruger Wildtuin te lank vir jou? Wat van die Addo Nasionale Park in die hartjie van die Oos-Kaap?

Welkom by Laos se Don Khone en die magtige Mekongrivier. Mens kan amper nie dink dat daar 4000 eilande uitgesprei lê in ‘n rivier nie!

Naby McGregor is daar ‘n plek waar mishandelde, weggegooide en bejaarde donkies ‘n permanent tuiste kan vind.

As jy nie ‘n oggendmens is nie, moet jy maar begin gewoond raak om vroeg wakker te word, want dis die beste tyd vir voëlkyk.

Die klipmense van Kaokoland laat wonder mense al vir jare. Elkeen is genommer, maar wie hulle gemaak het weet niemand nie.

Kolmanskop is wêreldbekend as die spookdorp van die Namib.