As jy nie betaal, gaan die Ford homself kom haal!
Verbeel jouself. Jy is laat vir werk (beurtkrag se skuld natuurlik). Jy soek naarstiglik na jou nuwe Ford se sleutel terwyl jy die laaste koue
Kraakvars nuus!
(Maar nie jou plaaslike koerant nie.)
Verbeel jouself. Jy is laat vir werk (beurtkrag se skuld natuurlik). Jy soek naarstiglik na jou nuwe Ford se sleutel terwyl jy die laaste koue
Nou het jy ook die kans om die maan te verken met Moon World Resorts se eerste maanoord in Dubai!
Dit kom as geen skok dat Franschhoek, ons eie koskapitaal, TIME tydskrif se lys gemaak het as een van die wêreld se beste bestemmings.
Vir baie was Shaleen Surtie-Richards bekend as ‘Nenna van Egoli’ en ons onthou haar as borrellend en sprankelend.
Motoriste in die Kaap word lekker gekul met fop-verkeersmanne wat staan met spoedkameras in ’n poging om die voet-in-die-hoek drywers af te skrik.
Suid-Afrika was een van 17 lande geslaan deur ’n onlangse aanval van Noord-Korea in ’n poging om geld te verkry vir hul wapens van massa-vernietiging.
Afrika voel anders vandag, ’n bietjie armer, asof die kontinent – asook die wêreld – een van haar ledemate verloor het genaamd Johnny Clegg.
Hier, daar en orals is daar legendariese VW Beetles op die pad, maar nou is dit die einde van ‘n era.
Al ooit gewonder hoe spandeer Suid-Afrika se rykste van die rykes hul geld as dit kom by vakansies, karre en restaurante?
Hoekom sê ‘n vloekwoord soveel lekkerder as ‘n sinoniem?