
Warempel! Daar’s ‘n wurm op my pizza 😲
Hoe klink ‘n handvol mopaniewurms op ‘n pizza vir jou? Maar moenie te vinnig gril, want mopaniewurms het talle gesondheidsvoordele…
Mense, hul dinge en ander interessante stories!
Hoe klink ‘n handvol mopaniewurms op ‘n pizza vir jou? Maar moenie te vinnig gril, want mopaniewurms het talle gesondheidsvoordele…
Hier is ‘n paar terugflitse van Kaapstad lank, lank gelede.
Hierdie huis in Muizenberg is ouer as 100 jaar en ten spyte van die Suidooster staan hierdie papierhuis nog sterk!
Mense van Australië tot Kalifornië kontak Arno om sy koeksisters te proe, en as Nelson Mandela dit verklaar het as die beste ooit, wie kan nou stry?
Lucky Lucy, ‘n katoase wat honderde katte huis noem met die hoop om eendag ‘n vir-altyd-huis te kry.
Die turksvy is dalk nie in Afrika gebore nie, maar dit is verseker hier getoë; die plant en vrug se vele gesigte en moontlikhede is alles behalwe volksvreemd.