
Warempel! Daar’s ‘n wurm op my pizza 😲
Hoe klink ‘n handvol mopaniewurms op ‘n pizza vir jou? Maar moenie te vinnig gril, want mopaniewurms het talle gesondheidsvoordele…
Smul jouself knuppeldik!
Hoe klink ‘n handvol mopaniewurms op ‘n pizza vir jou? Maar moenie te vinnig gril, want mopaniewurms het talle gesondheidsvoordele…
As jy twee manne in die straat sien stap met ‘n 2.5 meter gatsby moet jy maar weet dit kom van MCD wegneemetes in Eersterivier, Kaapstad.
Mense van Australië tot Kalifornië kontak Arno om sy koeksisters te proe, en as Nelson Mandela dit verklaar het as die beste ooit, wie kan nou stry?
Hierdie 1974 VW Beetle is heeltemal omskep in ‘n mobiele koffiewinkel, ‘n eerste in sy soort in Suid-Afrika.