As jy nie betaal, gaan die Ford homself kom haal!

Verbeel jouself. Jy is laat vir werk (beurtkrag se skuld natuurlik). Jy soek naarstiglik na jou nuwe Ford se sleutel terwyl jy die laaste koue koffie afsluk. Jy kom buite maar jou ryding is nêrens te siene nie! Hugo, bel die polisie! Nou wat nou? Jy wou juis vandag die Ford invat want daar is […]

Mandela se gunsteling koeksisters

Mense van Australië tot Kalifornië kontak Arno om sy koeksisters te proe, en as Nelson Mandela dit verklaar het as die beste ooit, wie kan nou stry?

Lied van die Ovahimba-kind

In die Noordweste van Namibië word die geboorte van ‘n kind nie bepaal deur die dag waarop die kind sy eerste skree met geboorte gee nie.

Kyk! Honderde katte!

Lucky Lucy, ‘n katoase wat honderde katte huis noem met die hoop om eendag ‘n vir-altyd-huis te kry.