Facebook Twitter Youtube Instagram
  • TUIS
  • LEES
  • KYK
  • OOR ONS
  • KONTAK
Menu
  • TUIS
  • LEES
  • KYK
  • OOR ONS
  • KONTAK

Author: ANJE

Die Moeder met Sandra Prinsloo, boeiend by die Baxter

Die Moeder, wat by die Baxter te siene is tot 29 April, is ‘n boeiende teaterstuk wat ‘n ma se leënessindroom in ‘n ekstreme vorm aanvat met ‘n tasbare disoriëntasie.

Toendertyd: Kaapstad in foto’s

Hier is ‘n paar terugflitse van Kaapstad lank, lank gelede.

Die Cat Video Fest kom Kaapstad toe!

Cat Video Fest

Dit reën katte en katte in Kaapstad met die eerste Internasionale Cat Video Fest wat gehou word tussen 22 en 29 September by die Labia!

Arnold Vosloo in die eerste Afrikaanse reeks op Netflix

Die eerste Afrikaanse reeks op Netflix met Arnold Vosloo in die hoofrol van Ludik, is nou ‘n regte skop, skiet en donder storie!

‘n Vroulike Affêre in Augustus by Artscape

Verhoogproduksies, soos Spertyd met Sandra Prinsloo, is een van vele om na uit te sien tydens die 16de Artscape Women Humanties Festival.

Franschhoek: ‘n wêreldbeste volgens die tydskrif TIME

Dit kom as geen skok dat Franschhoek, ons eie koskapitaal, TIME tydskrif se lys gemaak het as een van die wêreld se beste bestemmings.

Francois van Coke & Vriende 2022

Vat so Covid-19 met al jou lockdowns, moets en moenies want Francois van Coke en Vriende is terug.

Sneeu in Suid-Afrika? 10 Plekke wat jy kan besoek!

Pak in jou handskoene wanneer jy hierdie 10 plekke besoek in Suid-Afrika opsoek na sneeu.

De Zeekoe: ‘n Meerkat-avontuur in Oudtshoorn

As daar nou een ding is waarvoor jy maar jou alarm kan stel om vroeg uit die kooi te spring dan is dit die Meerkattoer in Oudtshooorn.

Addo Nasionale Park – ‘n Olifant Mekka

Is die pad na die Kruger Wildtuin te lank vir jou? Wat van die Addo Nasionale Park in die hartjie van die Oos-Kaap?

← older

Terug na tuisblad.

2022 © Kyk Hier!

Met trots deel van

Digital Shelf LOGO
Facebook-f Twitter Youtube Instagram